Verdeeldheid tussen mense veroorsaak hartseer en pyn. So bou ons mure - in onsself, tussen ons en vreemdelinge, selfs tussen Christene. Paulus spreek die Korinte aan oor die verdeeldheid tussen…
Paulus skryf vir die gemeente in Korinte 'n brief. Dit is 'n noodsaaklike brief omdat daar groot moeilikheid is in die gemeente. Maar in plaas van om hulle uit te…
Die verhaal van die wyse manne wat Jesus kom besoek is aan ons so bekend. Ons kyk maklik vas in die deel van die geskenke. Maar as ons mooi kyk…
Die eerste vier verse van die Hebreër brief is so treffend omdat dit vir die lesers, mense opsoek na hoop, kom vertel dat daar in Jesus 'n nuwe begin is. …
Die Geslagsregister van Jesus kan, soos meeste geslagsregisters, op die oog af na vervelige leesstof lyk. Daar is egter 'n rykdom van openbarings oor God se Meesterplan wat daarin opgesluit…
Reg deur die Bybel kry ons verhale waar die kinders van die Here met die onmoontlike gekonfronteer is. Keer op keer bewys die Here egter dat niks vir Hom onmoontlik…
Ons almal ken vrees. Maar ons weet ook altegoed dat as daar net iemand by ons is, ons nie so alleen voel nie, dat dit die vrees sommer wegvat. In…
Die laaste Sondag voor Advent is tradisioneel "Christus is Koning"-Sondag. Ons vier Jesus as Koning van die konings. Ons lees oor sy Koningskap in Lukas op 'n verrassende plek -…
Die wêreld waarin ons leef is behep met wen - mens moet die leertjie klim om bo uit te kom. Maak nie saak wie dit benadeel of wat dit kos…
Ons is almal so lekker op 'n "high" na die Springbokke se Rugby Wêreldbeker oorwinning en kry tog in die proses so bietjie 'n versugting na daardie selfde gevoel van…