Mettertyd het die klem van die Pinksterfees vieringe baie sterk op die Torah - die Wet van God - begin val. Dit Jode het geglo dat dit op dieselfde dag…
Hoe dra mens vrugte? Die Bybel praat op verskillende maniere oor vrugte dra en ons gaan elkeen op verskillende tye op verskillende maniere met daardie tekste identifiseer. Ons lees dit…
Daar was 'n tegniese probleem met ons opname van Sondag se erediens. Gelukkig kan ons die volledige teks hier plaas sodat jy nog die inhoud daarvan kan lees en op…
Van 16-20 Oktober 2022 het die Noordelike Sinode weer vir die eerste keer in 6 jaar vergader. Dit was voorwaar 'n besonderse sinodesitting. Vandag gee ons terugvoer vanaf die sinode,…
In die Onse Vader Gebed openbaar Jesus 'n nuwe manier aan sy dissipels om God aan te spreek - as 'Vader'. Dit is by ons Vader se voete wat ons…
Het jy al ooit getwyfel in jou geloof? Dalk het jy, maar was te bang om regtig dit self te erken of dit met enige iemand te deel. In Psalm…
Vandag vier ons weer Drie-Eenheid Sondag. Ons dink na oor die misterie van die Drie-Enige God. Regdeur die eeue is dit die manier hoe Hy gekies het om Homself te…
Oor die jare het die kerk in Suid-Afrika en reg oor die wêreld baie waarde begin heg aan wat ons het – ons geboue en fasiliteite, geld, mense, musiek instrumente…
Godsdiens kan baie maklik, te maklik, 'n blote uiterlike handeling word wat maar net 'n idee bly, iets waarmee ons ons dade wil regverdig, i.p.v om te doen wat die…
Die Here nie net dat ons ons vyande moet liefhê nie, Hy wys dit ook! Hy bid selfs vir die vergifnis van hulle wat Hom kruisig. Meer as dit, Hy…