Jesus word gekruisig. God ons Koning wys Homself. Hy wys hoe ware mag lyk. Hy word die laagste van die laagste uit liefde vir jou.
Wanneer Jesus voor Pilatus verskyn sien mens hoe die Joodse Raad se sameswerings 'n hoogtepunt bereik. Die skare soek ook al bloed. Dan vind daar 'n ruiltransaksie plaas wat elkeen…
Jesus se verhoor vind op 'n vreemde tyd op 'n vreemde plek plaas en lok 'n vreemde optrede van die regter op. Buite tree Petrus ook anders op as wat…
In die Tuin van Getsemane speel 'n toneel af wat herinner aan iets wat ons baie vroeër in die Bybel van lees. Mense sny hulle self van God af en…
Jesus weet dat sy boesemvriende, nie net Judas nie, Hom almal gaan verraai. Maar sy antwoord vir verraaiers is verrassend...
Hierdie diens het onder die bome by ons Gemeentekamp plaasgevind. Ons gaan verder met Markus en lees van twee mense wat in totaal en al verskillende kringe beweeg het. Altwee…
Vir Markus is daar geen twyfel dat die Dag van die Here aangebreek het met Jesus se kruisiging nie. In Markus 13 help die Here sy dissipels om daarvoor voor…
Markus 13 is 'n moeilike hoofstuk. Maar as ons in gedagte hou wanneer Markus skryf en vir wie hy skryf en die konteks van dit waaroor Jesus nog die heeltyd…
Aan die einde van Markus 12 is Jesus nie meer die een wat vrae antwoord nie. Nou is dit Hy wat die vrae vra en uitsprake maak. In die proses…
Jesus se gesprek met die Joodse leiers by tempel bereik 'n hoogtepunt wanneer 'n skrifgeleerde aan Hom 'n vraag stel oor die grootste gebod. Ons ken hierdie woorde so goed,…