Wat beteken aanbidding vir jou? Aanbid jy nog die Here? Watter invloed het aanbidding (of die gebrek daaraan) op jou lewe? BELANGRIKE SKAKELS: 1. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na…
Ons gesels oor die vraag “Wat het ons nodig?” Die voor die hand liggende antwoord sou vir baie van ons wees dat ons Jesus nodig het, maar glo ons dit…
Die wêreldse idee van Kersfees het so algemeen bekend geword dat ons fokus begin wegdraai van waaroor dit eintlik gaan. Adventstyd help ons om weer Kersfees se fokus terug te…
Die wierookoffer is elke dag in die tempel gebring. Daar by die wierookaltaar leer ons baie oor hoe ons Lofoffer-lewe behoort te lyk. Hier is spesifieke speserye en sout gebruik…
Die volk Israel moes in die woestyn baie gou gewoond raak aan 'n nuwe normaal. Maar die Here wou vir hulle wys dat dit Hy is wat hulle ook daar…
Jesus roep sy dissipels om "vissers van mense" te wees. Hierdie opdrag is ook ons opdrag. Hier by die roeping van die dissipels kry ons die gereedskap om hierdie taak…
Vandag begin ons nuwe preekreeks oor Jona met die oorhoofse tema: “God verander nooit, maar God verander...” Wat beteken dit? Jona is 'n aksiebelaaide, beeldryke boek met baie te sê.…
Hier is die vyfde en laaste boodskap in ons Pinksterreeks aangebied deur Ds. Jaco Strydom. Die vyfde kern gewoonte van gelowiges: "Gee om vir die wêreld ".
Hier is die vierde boodskap in ons Pinksterreeks aangebied deur Ds. Jaco Strydom. Die vierde kern gewoonte van gelowiges 'n moeilike een: "Wees goed vir jou vyande".
Ons is bevoorreg om hierdie jaar ons Pinksterreeks saam met ander gemeentes te kan doen en om 'n spesiale gasspreker te kan hê wat dit vir ons aanbied. Ds. Jaco…