Mens kan eintlik nie die gebeure rondom Herodus se tafel in die voorafgaande gedeelte in afsondering lees van die gebeure in die wildernis met die vermeerdering van die brood nie. …
In die Ou en Nuwe Testament sien ons belangrike momente waar 'n marjoleintakkie (hisoptakkie) gebruik word. Ons ken vandag hierdie kruie as "Origanum" - hoe kan hierdie kruie ons help…
Van 16-20 Oktober 2022 het die Noordelike Sinode weer vir die eerste keer in 6 jaar vergader. Dit was voorwaar 'n besonderse sinodesitting. Vandag gee ons terugvoer vanaf die sinode,…
Op Pinkstersondag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Handelinge 2 vertel vir ons van hierdie groot gebeurtenis - die geluid van die stormwind en die vuur wat verdeel…
Markus vertel in hoofstuk 6 vir ons van twee feesmale. Een vind op die markplein plaas en een in die wildernis. Hy skryf vir mense wat lyding beleef en voel…
Dis Oktober en ons vier weer Lofofferfees. Ons leer hierdie jaar so bietjie by die Sukkotfees hoe lyk 'n regte dankbaarheidsfees. Hierdie week ontdek ons die 4 hoof elemente van…