Die hare het behoorlik die afgelope tyd gewaai soos wat mense mekaar aan die kort hare beetkry en hare kloof... Dit is 'n simptoom van 'n groter probleem in die…
Jakob kry by Jabbokdrif 'n nuwe naam. Na sy worsteling met die Here verander Hy van aardskelm na aardsvader. Wie is jy? Wat sê jou naam oor jou? God het…
Ons kry op 'n paar plekke in die Nuwe Testament sg. "huistafels". Dit is soos huisreëls en hier spesifiek vir hoe gelowiges se verhoudings moet lyk. Ongelukkig is hierdie een…
Die wêreld druk op 'n konstante basis 'n baie aanloklike, maar verwronge, idee van wat liefde is in ons kele af. Ongelukkig begin ons dit soms glo en aanvaar as…
Die bekende uitroep van die Musketiers: "Een vir almal en almal vir Een!" kan eintlik vir ons mooi help in ons denke oor Kerkwees. Efesiërs 1 vertel vir ons dat…
Die begin van ons Pinksterreeks oor "As it is in Heaven". Wat gebeur as ons werklik besef dat ons die kerk IS? Hoe anders gaan ons byeenkomste lyk en waarmee…
Ons tweede geloofsgewoonte is: "Groei Nader". Ons is die Kerk, die Liggaam van Christus. Ons moet nader aan mekaar en nader aan God groei. Hoe gaan jy groei? Dit gaan…