In Lukas 15 vertel die Here drie gelykenisse. Al drie gaan oor verlorenes. Maar eintlik wil Hy vir ons sê oor die Een wat soek, eerder as oor die goed…
In Psalm 22 skets Dawid 'n donker prentjie. Hy moes iets verskriklik beleef het om so te voel en uitdrukking aan daardie gevoel te gee deur hierdie woorde neer te…
Psalm 124 is 'n lied vir al die eeue, wat elke mens in elke hoekie van die wêreld kan sing. Wat is op jou lysie van dinge in jou eie…
Die laaste hoofstuk van Jona is 'n ongemaklike een. Die Here stel 'n paar vrae aan Jona wat hy sukkel om te antwoord en dit is vrae wat elkeen van…
Soos 'n lighuis die skepe beskerm van 'n klipperige en dodelike eindbestemming, so verander die Here ook ons eindbestemming. Die derde deel van ons reeks oor Jona: “God verander nooit,…
Daar in die dieptes, binne-in die vis se maag gebeur daar iets, verander daar iets in Jona se binneste. Die tweede aflewering in ons preekreeks oor “God verander nooit, maar…
In 'n wêreld wat in chaos gedompel is roep die Here vir Abram om 'n nuwe reis te begin. Die begin van God se groot verlossingsplan. Abram moes al sy…
Die woorde van Johannes 3:16 is seker die bekendste in die hele Bybel. Maar dit beteken dat ons dit dalk al te veel gehoor het en die diepte daarvan soms…
Die Here is die Verlosser van Verraaiers! Verraaiers soos Judas, en verloëners soos Petrus, en verraaiers soos ek en jy... Sy antwoord op boesemvriende/sielsgenote wat saam met Hom aan tafel…
Al is die mens ontrou, God bly getrou. Sy liefde brand te sterk! Hy sal brul soos 'n leeu en sy kinders terugroep. En Hy doen dit wanneer die Leeu…