Aan die einde van Jakobus se brief gee hy 'n paar opdragte rondom gebed. Ons moet egter versigtig wees en dit nie as bloot 'n wettisistiese voorskrif lysie lees nie. …
Ons lees baie keer Jakobus en wil die opdragte daarin op 'n oppervlakkige, en dalk té gemaklike manier toepas. Wanneer Jakobus egter praat van die groot mag van die tong…
Jakobus skryf vir mense wat gefrustreerd is. Onderdruk en ingeperk - hulle kan nie aanbid waar hulle graag wil nie. Klink dit bekend? Maar hy kom herinner hulle aan wie…
Deel 2 van ons reeks "Die Heilige Gees, Tjoklits en Gewone Kerkmense". “Gewone kerkmense” smeer mekaar se name toe. Jak 3:5 - 5So is die tong ook maar ’n klein…
Wat beteken aanbidding vir jou? Aanbid jy nog die Here? Watter invloed het aanbidding (of die gebrek daaraan) op jou lewe? BELANGRIKE SKAKELS: 1. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na…
Ons word groot met 'n sekere beeld van hoe die duiwel lyk en wat hy alles kan doen. Maar hy het egter baie minder mag as wat ons hom voor…
Vandag begin ons nuwe preekreeks oor Jona met die oorhoofse tema: “God verander nooit, maar God verander...” Wat beteken dit? Jona is 'n aksiebelaaide, beeldryke boek met baie te sê.…
Geloof sonder dade is dood. Net so is dade sonder geloof ook dood. Wat ons nodig het is Aksie-Belaaide Geloof!