Preke

Die begin van ons 40 Dae Liggaamsbou Transformasie. Romeine 12:2 praat van verandering en vernuwing. Maar hierdie verandering kom nie uit onsself nie - dit kom van God af!
Dis Opstandingsondag! Dis die Goeie Nuus wat uitbreek en versprei soos 'n veldbrand! Hoe reageer ons op die Nuus dat Jesus opgestaan het? Ons het dit al soveel keer gehoor.…
Palmsondag: Ons onthou dat die Here Jesus op 'n donkie by Jerusalem ingery het. Dit openbaar so baie oor Wie Hy is - die Messias en die Koning! Hoe reageer…