Preke

Psalm 126 is 'n pelgrimslied wat gaan oor hoe God die mens se lot keer op keer verander.  Hy maak drome 'n werklikheid.  Hy bring vreemdes weer tuis.  Dit alles…
Psalm 148 vertel vir ons dat daar nêrens 'n plek in die hele skepping is waar die Here nie geprys moet word nie.  Daar is ook nêrens 'n skepsel, groot…
Die Bybel is baie ernstig oor die belang van rus.  In Markus praat die Here daarvan dat die Koninkryk van die Hemel soos 'n mosterdplant is wat groot word en…