Preke

Liefde > Offers

26th Jan 2025
Jesus se gesprek met die Joodse leiers by tempel bereik 'n hoogtepunt wanneer 'n skrifgeleerde aan Hom 'n vraag stel oor die grootste gebod.  Ons ken hierdie woorde so goed,…

Dis wie ons is

19th Jan 2025
Aan die begin van 2025 kyk ons bietjie terug oor die pad wat die Here met ons gemeente gestap het oor die afgelope 6 jaar.  Ons kyk hoedat Hy ons…

Als behoort aan U

12th Jan 2025
Die godsdienstige leiers stuur nog 'n groep om Jesus te probeer aanvat nadat Hy die tempelplein deurmekaar gekrap het.  Hulle loop hulle egter op 'n amper skouspelagtige manier teen Jesus…
1 2 3 9 10 11 12 13 89 90 91