Preke

Die Laagste Koning

13th Apr 2025
Jesus word gekruisig. God ons Koning wys Homself.  Hy wys hoe ware mag lyk.  Hy word die laagste van die laagste uit liefde vir jou.
Wanneer Jesus voor Pilatus verskyn sien mens hoe die Joodse Raad se sameswerings 'n hoogtepunt bereik.  Die skare soek ook al bloed.  Dan vind daar 'n ruiltransaksie plaas wat elkeen…

Hy ken jou

30th Mar 2025
Jesus se verhoor vind op 'n vreemde tyd op 'n vreemde plek plaas en lok 'n vreemde optrede van die regter op.  Buite tree Petrus ook anders op as wat…
1 2 3 6 7 8 9 10 89 90 91