Waar vind ons standvastigheid as dit voel of alles rondom ons chaos is? Of die golwe net hoër en geweldiger word en ons bootjie wil, wil omval... Daar is Een…
Preacher :
Cornel Viljoen
Passage:
Psalm 93
Ons leef in 'n tyd waarin ons idee van wat Kerk is baie sterk uitgedaag word. Wat is kerk vir jou? Petrus help ons om in hierdie tyd die boustene…
Preacher :
Cornel Viljoen
Passage:
1 Petrus 2:1-10
Psalm 23 is nie verniet die nagtegaal van die psalms nie. Daar is soveel diepte en 'n diep geheimenis van die Here se goedheid en sorg daarin opgesluit. Kom ontdek…
Preacher :
Cornel Viljoen
Passage:
Psalm 23
Preekreeks Kieslys
Vorige jare:
