Ons ken die uitdrukking van die klein jakkalsies wat iets wat goed is vernietig. Ons laat baie keer toe dat hierdie klein jakkalsies ons terughou, negatief maak of belemmer -…
Die wêreld is op sy kop gedraai en dit voel asof alles buite beheer begin spin. Dit voel behoorlik asof die Corona Virus selfs die kerk die skrik op die…
Op Bybelsondag het ons gesels oor die tweede Sola in ons reeks nl. Sola Scriptura. Ons lees uit Ps 119 en ontdek die Psalmdigter se navolgbare liefde vir die Woord,…