Op Erfenisnaweek kyk ons so bietjie na 'n paar van ons land se monumente en wat hulle beteken. Dan sien ons ook 'n monument in die Bybel wat vir ons…
Die Here Jesus ontmoet die Samaritaanse vrou by Jakob se put in Samaria. Hierdie ontmoeting en die plek waar die ontmoeting plaasvind openbaar iets wonderliks oor die Here se Liefde…