Pinkster 2020 Moeilikheid is ons besigheid – Deel 5 4th Jun 2020 Hier is die vyfde en laaste boodskap in ons Pinksterreeks aangebied deur Ds. Jaco Strydom. Die vyfde kern gewoonte van gelowiges: "Gee om vir die wêreld ".