Wat maak ons met die teenstrydigheid van die lewe? Hoe maak ons met ons pyn? In Psalm 22 worstel Dawid ook hiermee en help hy ons om deur ons pyn…
Psalm 23 is nie verniet die nagtegaal van die psalms nie. Daar is soveel diepte en 'n diep geheimenis van die Here se goedheid en sorg daarin opgesluit. Kom ontdek…