Dis Pinkstertyd en ons reeks het vanoggend afgeskop. Die Pinksterreeks se tema is "Die Heilige Gees, Tjoklits en Gewone Kerkmense". Ons wil graag méér as net "gewone" kerkmense wees en…
Met Pinksterfees vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Op daardie dag is daar in verskillende tale vertel van die groot dinge wat die Here gedoen het en het…