Speserye vir Geloof: Preekreeks 6 Augustus – 17 September 2023

Moenie die afskop van ons nuwe Preekreeks misloop nie! Hierdie Sondag 6 Augustus begin ons met ‘n sintuiglike reis deur die Bybel en ontdek wat die Here oor Homself openbaar met die geure en smake van speserye. Hoop om jou daar te sien!