Moenie die afskop van ons nuwe Kinderkerk misloop nie. Ons begin hierdie Sondag en ons is baie opgewonde!
Onthou dit is ook ons Juniors se kategese. Dit is hier waar hulle met groot pret gaan saam sing, saam leer, saam ontdek en saam groei in hulle geloof.
Bring die kinders hierdie Sondag 23 Janurie 2022 saam erediens toe. Ons begin om 8:30. Hier is plek vir jou en jou gesin.
Sien jou daar!