Petrus was ‘n visserman van beroep en het daarom nogal iets geweet van visvang. Hy moes, hy moes sy lewe daarvan maak. Daarom weet hy dat hulle al die hele dag en nag sukkel om iets te vang en gooi hy maar twyfelagtig die nette weer in, net omdat die Here gesê het hulle moet en nie omdat hy, in sy ervare opinie, dink hulle gaan iets vang nie.
In ‘n oomblik verander die hele situasie van waar hulle die heletyd niks gevang het nie, vang hulle nou meer as ooit…
Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:
|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae ||