Hierdie Sondag staan ons stil by die gebeure rondom Jesus se kruisiging. Die moment waar Jesus kom wys het dat Hy werklik die Koning is en vir ons kom wys het wat liefde is. Hy het die straf vir ons sonde op Homself geneem sodat ons vry kan wees en die Ewige Lewe kan hê. Genade, onbeskryflik groot!
Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:
|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae || Aktiwiteit ||