Kategese 31 Januarie 2021 – Jesus in Getsemané

Hierdie Sondag staan ons stil by die gebeure in die Tuin van Getsemané.  Dit is die vooraand van Jesus se kruisiging en Hy roep sy Vader aan in gebed oor die pad van lyding wat voor Hom lê. Hy word deur Judas verraai en gevange geneem.  Maar deur dit alles leer ons weer so baie oor God se liefde en wat Hy vir ons kom doen het.

Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:

|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae || Aktiwiteit ||