Sondag gaan dit oor die verhaal van Jesus se intog in Jerusalem op die rug van ‘n donkie, en dan die instelling van die Nagmaal daarna. Jesus ry die stad binne op die rug van ‘n donkie en die mense groet hom met palmtakke en lofgesange. Dit sê so baie oor wie Hy is – die Messias! Hierna stel Hy ook die Nagmaal in en gee daarmee vir ons die sigbare, tasbare tekens waarmee ons kan onthou wat Hy vir ons gedoen het.
Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:
|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae || Aktiwiteit ||