Die stryd tussen die Fariseërs en die Skrifgeleerdes, aan die een kant, en Jesus aan die anderkant speel ‘n baie groot rol in die Nuwe Testament. Dit gaan oor die hart van die Evangelie!
Vir die Fariseërs was die onderhouding van die Wet die belangrikste ding in die lewe. Maar dit het vir hulle so belangrik geword dat hulle begin miskyk het waaroor dit werklik gaan: Liefde!
Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:
|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae || Aktiwiteit ||