Kategese 23 Mei 2021 – Vyf broodjies en Twee vissies

Andreas kry ‘n klein seuntjie wat 5 broodjies en twee vissies by hom gehad het. Die brood en die vissies was eintlik net genoeg vir een of twee mense om te eet.  Jesus doen ‘n gebed, ‘n dankgebed vir die kos.  Dan vat Hy doodeenvoudig die brood en die vissies en deel dit net uit, en Hy hou net aan uitdeel en uitdeel en die kos word net nie minder nie, maar net meer en meer…

Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:

|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae ||