Kategese 21 Februarie 2021 – Jesus se Hemelvaart

Ons lees op verskeie plekke in die Evangelies (Matteus, Markus, Lukas en Johannes) hoedat die Here Jesus praat oor die feit dat Hy hemel toe, na sy Vader toe, moet gaan.  En dan lees ons in Handelinge 1 waar dit uiteindelik gebeur.

Hierdie was ‘n belangrike en die natuurlike volgende stap ná sy opstanding omdat Hy sy regmatige plek in die heelal inneem. Wat beteken dit vir ons?

Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:

|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae || Aktiwiteit ||