
In Johannes 10 lees ons dat die Here Homself met twee beelde beskryf. Hy sê Hy is die ‘ingang’ en Hy is die ‘Goeie Herder’. Dit is beelde wat die mense wat na Hom geluister het baie goed geken het omdat skaapboerdery algemeen was in daardie tyd. Daar is dinge wat die herder doen en die dinge wat die skape moet doen. Maar wat beteken dit vir ons vandag?
Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:
|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae || Aktiwiteit ||