Jesus doen weer ‘n wonderwerk in Kana. Hierdie keer maak hy ‘n seuntjie gesond en wys Hy sy mag deur net ‘n woord te spreek en dit gebeur. Hy is kilometers van die seuntjie af, maar tog word die seuntjie gesond.
Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:
|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae || Ekstras ||