Paulus is een van die bekendste persone in die Nuwe Testament. Nie net vir al die briewe wat hy geskryf het nie, maar ook vir die werk wat hy gedoen het vir die verspreiding van God se Boodskap. Hy het vêr en wyd gereis om vir mense van Jesus te vertel.
Paulus was egter nie van die begin af ‘n volgeling van Jesus nie. Voordat hy Jesus leerken het was hy juis die teenoorgestelde – hy wou die kerk uitroei omdat dit teen alles was wat hy geglo het…
Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:
|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae || Aktiwiteit ||