Kategese 14 Februarie 2021 – Jesus se Opstanding

Jesus het nie net aan die kruis gesterf en daarmee die sonde oorwin nie. Hy het ook opgestaan uit die dood, soos Hy gesê het Hy sal.  Daardeur het Hy ook die dood oorwin!  Die graf is leeg en Hy leef.  Daarom kan ons ook die lewe hê en seker wees dat niks ons van sy liefde kan skei nie.

Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:

|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae || Aktiwiteit ||