Die verlamde man se vriende besluit om hom deur die dak te laat sak tot voor Jesus. Hulle moes ook, soos al die ander mense wat daar saamgedrom het, gehoor het van Jesus se wonderwerke en geglo het dat as hulle die verlamde man net tot by Jesus kan kry dat Hy die man wel kan gesond maak. Ons lees juis van hulle geloof. Daarom dat hulle alles in hulle vermoë doen om by Jesus uit te kom. Hulle kom dus na Jesus toe vir genesing, maar kry eintlik soveel meer…
Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:
|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae ||