Kategese 11 April 2021 – Jesus verander water in wyn

Ons begin vandag met ons nuwe kurrikulum vir hierdie jaar oor Jesus se wonderwerke en gelykenisse.  Die eerste wonderwerk wat ons van lees is in Johannes 2 waar Jesus water in wyn verander het.  Met hierdie wonderwerk het Homself openbaar as God self wat mens geword het.  Hierdie was geen magic trick nie, maar God se mag wat sigbaar word.

Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:

|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae ||