Laas week het ons gesels oor om nie te kan sien nie, maar om te vertrou op die Een wat KAN sien. Maar hoe weet mens Hy is daar?! Hierdie week vat ons dit bietjie verder en wil ons ons harte oopmaak om God te begin “raaksien” in ons lewens.
Kyk na Joseph Gordon Levitt se TED Talk hier.
Onthou om jou Dagstukkies te DOWNLOAD. Moenie dit mis nie!
Hierdie week se Worship liedjie is ‘This is Amazing Grace‘. Tjekkit!