Jeugdiens 31 Januarie 2021 – Wat is Geloof?

In die video hier bo gesels ons oor die vraag “Wat is geloof?” Dit is die begin van ons nuwe reeks gesprekke oor geloof tydens ons Jeugdiens.

Jy kan hierdie week se dagstukkies [HIER DOWNLOAD].  Maak dit deel van jou daaglikse roetiene en journey saam met ons.

Hierdie week se Worship liedjie kan jy op Youtube gaan kyk.  Sit dit lekker hard laat die bure ook kan saam luister: Newsboys – We Believe

Onthou ook om Weskerk Jeug op Instagram te follow!