Jeugdiens 21 Februarie 2021 – Om Genade te ontvang

Jesus het vir ons die duurste prys betaal sodat Hy vir ons die Ewige Lewe verniet kan aanbied – no strings attatched!  Ons voel egter nie altyd gemaklik daarmee nie, en hou aan om op verskillende maniere maar weer self strings daaraan te wil vasmaak.  Maar die Here nooi ons uit om dit net te ONTVANG.  Maar hoe doen ‘n mens dit…?

—–> Kyk na “The Money Tree” hier.  <—–  

—–> Kyk na Skitguys se “Baggage” hier.  <—– 

Onthou om jou Dagstukkies te DOWNLOAD.  Moenie dit mis nie!

Hierdie week se Worship liedjie is ‘No Longer Slaves‘.  Tjekkit!