Ons wil graag die Here meer raaksien in ons lewens, sy Stem hoor, Hom beter leerken. Maar die lewe is propvol distractions wat dit moeilik maak. Wat is daar in jou lewe wat jy kan uitplug, om meer ononderbroke tyd met die Here te kan spandeer? Hoe doen ‘n mens dit?
Kyk eers die Jeugdiens video hier bo en dan… —–> Kyk na #FallingPlates hier. <—–
Onthou om jou Dagstukkies te DOWNLOAD. Moenie dit mis nie!
Hierdie week se Worship liedjie is ‘Great are You Lord‘. Tjekkit!