Ons vier môre 18 Mei 2023 om 18:30 saam Hemelvaart. Die krag gaan af wees so dit gaan ‘n spesiale belewenis en atmosfeer wees. As jy ‘n klein liggie wil saam bring is jy welkom. Hoop om jou daar te sien.