Heilige Donderdagaand 1 April 2021

Eerskomende Donderdag vier ons HEILIGE DONDERDAG. Dit is die begin van Paasnaweek. Kom vier dit saam met ons, tydens die NAGMAAL geleentheid om 19h00.

‘n COVID-friendly ‘Snack’-boksie sal aan elkeen voorsien word indien jy RSVP voor Woensdag 12h00 asb.

Ons gaan die geleentheid buite vier, met veilige social distancing. Bring asb jou eie drinkgoed en glase saam. Ons sien uit daarna om julle hier te hê. ALMAL WELKOM.

RSVP: 082 485 8008