Dit gaan so lekker wees om hierdie stoele vol mense te kan sien en saam die Here te loof! Ons is Sondag 8:30 terug in ons aanbiddingsruimte.Ons gaan voort met ons reeks oor Jakobus en praat hierdie week oor “Hemelse Wysheid vs. Aardse Wysheid”.
Bring die kinders ook saam vir ‘n spesiale les en Praise & Worship by die kategese.
Sien jou daar!