REGSTELLING: A.g.v. verandering in beurtkrag skedule sal ons erediens môre 7 Mei, gewone tyd om 8:30 begin. Liedere en Slideshow sal per Whatsapp uitgestuur word. Bring asb jou foon saam om saam te kan volg.Daar is Kinderkerk tydens die diens en TakTiek en Belydenisklas ná die diens.